top of page


Die Israeli chargé d’affaires
Die destydse Israeli regering het noue bande met die voormalige Apartheidsregering van Suid-Afrika gehad. So is dit geen geheim nie dat die twee lande saamgewerk het om kernwapens te ontwikkel. Verder ook, deur baie jare heen, het die stryd tussen die Jode en die Palestyne, in die gebied “tussen die Rivier en die See” simbolies betekenis vir die ANC begin kry; ʼn refleksie van hulle eie stryd teen Apartheid Suid-Afrika.

Frans Minnaar
Feb 410 min read
bottom of page