top of page


Vergeet van die Liberaliste; wees bekommerd oor die Linkses
Die vyand is nie die liberalisme nie. Mense verstaan die begrip “liberalisme” dikwels verkeerd. Die begrip word dikwels verstaan as die verval gemeenskapswaardes, en dan spesifiek religieuse geloof, sowel as Sosialisme as ʼn ekonomiese stelsel en grootskaalse inmenging van die staat in die sake van die burgery, besigheid en gemeenskappe.
Eintlik, tegnies gesproke, is dit nie liberalisme nie. Liberalisme is die ideologie wat vrye markte, gelykheid van mense, individuele regte,

Frans Minnaar
Apr 214 min read


Nasionalisme vs Patriotisme
President Macron se befaamde uitspraak dat patriotisme ʼn goeie ding is wat aangemoedig moet word, maar nasionalisme veredelend en verwerplik, is wel-bekend.
Die vraag is: Wat is die verskil?
Patriotisme gaan gepaard met toewyding aan ʼn land, nasionalisme aan ʼn demografiese entiteit of groep, soos ʼn bepaalde ras - of kulturele verband.

Frans Minnaar
Mar 143 min read


Die "Rooi Gevaar"
Daar is absoluut geen twyfel dat daar destyds ʼn “rooi gevaar” in Suid-Afrika was nie; bedoelende dat daar ʼn gevaar was dat bewegings en groepe wat die Kommunisme ondersteun het, in Suid-Afrika beheer oor die staat kon verkry, en die land vierkantig in die invloedsfeer van die Kommunistiese Blok sou geplaas het. Dit sou die strategiese posisionering en geopolitieke werklikhede van die tyd ingrypend beïnvloed het, want dit sou die Sowjetunie beheer gegee het oor die Kaapse hand

Frans Minnaar
Mar 126 min read


Ideologie het werklikheid oorgeneem
Die rede waarom die oordrag van geleenthede en bates sedert 1994 van Wit na Swart nie veel indruk op die lot van arm Swart Suid-Afrikaners gemaak het nie, was omdat ʼn klein groepie Swart elite hierdie bates gemonopoliseer het, en nie met die massas gedeel het nie.

Frans Minnaar
Mar 43 min read


The National Democratic Revolution and its Freedom Charter roots
The National Democratic Revolution means transforming the South African economy and society into a communist one. However, this is a special kind of communism, in which race plays an important role. The National Democratic Revolution is here to stay. It is linked to the Freedom Charter and it is an enormous and deadly risk to South Africa.

Frans Minnaar
Nov 19, 20254 min read


Academia
If we want real value from the tertiary education system, we must allow the place where this value is created (and added), namely the world where the work is done, to determine what is needed, and in what package. That is, we must allow practitioners to prescribe solutions, and academics to meet these demands by designing fitting theories and models.

Frans Minnaar
Nov 5, 202516 min read


Is the "suspended" ideological fight now on again?
What’s going on with Ramaphosa and Donald Trump’s behaviour towards South Africa? Why is the delegation Ramaphosa has promises to send to the United States to “provide accurate information” about the expropriation act and race laws of the country not getting off the ground?
OK, the South African government is generally slow to respond to anything (except with their racial laws). Nevertheless, even considering this standard, Ramahosa’s delay is strange.

Frans Minnaar
Apr 15, 20255 min read


America is going Anti-Woke
The United States of America is turning anti-Woke. That is the best things that could have happened. Gone are the days when we have to listen to the moralism of the Left telling us so-called truths, in all kind of fancy language, that were (and are) nothing more and nothing less than propaganda for reversed discrimination, or for mad, illogical assumptions about social construct, preached as scientific truths.

Frans Minnaar
Jun 12, 20249 min read
bottom of page